top of page

PREMIUM
AGRI SUPPLIES
Feedback from our clients:
As jy nie wil sukkel nie, maak gebruik van Premium Agri Supplies. Hulle diens is puik! Premium Agri Supplies is nooit bang om die eksta myl vir 'n mens te stap nie. Al sit ek 'n 1000km van die produk af is ek nooit bang dat die implement of trekker nie by my gaan uitkom nie of nie in 'n goeie kondisie is nie. Sal enige iemand aanbeveel om met Premium Agri Supplies besigheid te doen.
- James Carstens (Wolmaransstad)


Ek doen al van 2020 af besigheid met Premium Agri Supplies. Vir eerlike besigheid en bertroubare implemente skakel hom dadelik. Premium Agri Supplies se WhatsApp-groep bereik elke dag honderde boere.
- Jan Schoonwinkel (Swellendam)
Ek beleef Thys as 'n proffesionele en eerlike bemarker. Hy is 'n persoon met integriteit en doen baie moeite vir sy kliente.
- AJ Scheuble (Napier)
Wil net baie dankie sê vir die goeie diens wat Premium Agri Supplies vir 'n mens bied en dat hulle altyd bereid is om die regte implement of trekker vir ons behoefte te soek.
Ek kan met alle eerlikheid sê dat als wat ek nog deur Premium Agir Supplies gekoop het ordentlik op gepas was en mooi na gekyk is en dit is net 'n plesier om met 'n persoon besigheid te doen wat altyd oop en eerlik is met jou oor dit wat hy wil verkoop aan jou. Baie dankie vir al die moeite, ek waardeer dit.
- JC du Preez (Oudtshoorn)

bottom of page